send link to app

Sigwoorde Pret


4.8 ( 7488 ratings )
게임 교육 교육 퍼즐
개발자: Helpende Hand
비어 있는

In hierdie app leer elke kind die Sigwoorde ken wat hy of sy in Graad 1 onder die knie moet kry.
Deur middel van herhaling, herkenning en uitspraak sal elke kind sommer vinnig speel-speel hierdie woorde bemeester.